Gasteboek : 15-17 Mei ’16
“Pragtige, fyn plekkie, met soveel atmosfeer en luukse beddegoed en handdoeke….Baie dankie ! Sal beslis aanbeveel en weer kom kuier ! ” Sanet, Theresa & Trudie ~ PE & Kirkwood
Guest Book
” Dankie vir ‘n wonderlike hawe..jul is spesiaal ! Dankie vir netjiese plekkie, ons sal julle adverteer en weer kom ! ” Kobus & Annatjie Visser ~Fraserburg ~Jan ’16
Gasteboek
” Julle plek is SO mooi ~Baie dankie !! Alles skoon en gerieflik ! ” Koos en Hanlie Lancaster ~Naboomspruit ~ Okt 16
Guest Book
” Our 6th or 7th visit ~ warm welcome and lovely accommodation- Thank you ! ” Geoff & Glenda Philipps, East London ~ Nov ’15
Gasteboek
” Idyllic Little Haven…Lovely ! ” Beryl, Terry, Patti & Toni ~ UK /Knysna ~ Nov ’15
Guest Reviews
” Dink nie ek het al ooit so lekker ontspan in so kort tydjie nie ~Lieflike mense, Lieflike plek…skoon, netjies en baie ‘homely’ ” Rudie en Salome ~ Plett ~Okt 15
Guest Review
” Super decor ~most well-equipped cottage ~ Stunning accommodation ! ” Ivan & Daphne Birkholtz ~ 12 Sept ’15